HOOPVOLLE GESINNE en JONK

(Verklaring) – JONK en Hoopvolle Gesinne

“JONK (die landswye Jeug- en Familiebedieningsnetwerk van die NG Kerk) is een van die netwerk-organisasies wat die projekte *Hoopvolle Gesinne* ondersteun”.

Ds Eugene Malan, voorsitter van JONK se taakspan vir Familiebediening, sê hy is opgewonde om gemeentes aan te moedig en te ondersteun om in te skakel by die projek *Hoopvolle Gesinne*. Volgens Eugene sien hulle die taakspan se doel om met organisasies te netwerk en saam te werk ten einde goeie bronne vir gemeentes se familiebedieninge aan te bied, sodat die wiel nie weer van voor-af uitgevind hoef te word nie.”

“JONK, die NG Kerk se netwerk vir Jeug- en Gesinsbediening, het besluit om *Hoopvolle Gesinne* te ondersteun en so deel van ons netwerk te wees”.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s