Wat kos die Hoopvolle Gesinne programme per siklus?
Gemeentes betaal R500.00 (lisensiegelde) vir EEN SIKLUS se materiaal (onthou dit sluit 6 preke/eredienste; 6 kleingroep-byeenkomste en 12 weke se gesins-byeenkomste in).
Dan stuur ons vir julle ‘n CD met al die materiaal op (R65.00), asook ‘n harde kopie van die HANDLEIDING VIR KLEINGROEPBYEENKOMSTE EN GESINS-FEESTE (R65). Posgeld en verpakking kom by (R80) en die totaal is dan R710.00.
Julle kan nog handleidings vir julle lidmate bestel of julle kan fotostate maak vanaf die CD. Die lisensiegelde maak voorsiening daarvoor. Kliek hier om Bestelvorm af te laai.
_____________________________________________